28 Carrington Street, Belgravia , Kimberley, 8301 | Telephone & Fax: +27 (0)53 832 7088 | Email: info@oleander.co.za

Here are some testimonials from our guests:

Lieflik om in ons ou huis te kon slaap. Julle het dit pragtig gemaak en alles is keurig!!
 
Date of Posting: 26 September 2014
Posted By: Albert Keevy Emmerentia
Johannesburg
Was voorwaar ‘n Groot voorreg om weer in Oleander te kon tuisgaan. Alles is so pragtig en Keurig. Sal vir altyd in ons gedagtes wees. Voorspoed!
 
Date of Posting: 26 September 2014
Posted By: Dalene Keevy
Voel soos huis, wonderlik sal altyd hier kom bly. Gasvry, netjies en spesiaa
 
Date of Posting: 25 September 2014
Posted By: Henriette Le Grange
Heerlik en Rustig. Baie dankie vir die gasvryheid!! + Vriendelikheid!!
 
Date of Posting: 20 September 2014
Posted By: Willie & Lorraine Vivier-Caledon-Wes Kaap
Thank you for a lovely stay and all the great service. It was a real pleasure to be here. Wish you all the best.
 
Date of Posting: 18 September 2014
Posted By: Calvin de Beer
Hier is sprankel. Die gas kom duidelik eerste. Geen moeite word ontsien nie. Beulah en Martinavul mekaar pragtig aan. Ons ervaring was top gehalte. Spaar die Chef ook vir ‘n kompliment.
 
Date of Posting: 17 September 2014
Posted By: Chris & Marichen van Wyk
Wat ‘n pragtige plek! Gaan verseker weer kom kuier. En, Beulah, jy is absoluut die ligpunt hier! Jy verhelder alles met jou sprankel-persoonlikheid!
 
Date of Posting: 15 September 2014
Posted By: Gert en Alisan Hunter
Beulah jy is die grootste aanwins vir hierdie plek! Ons kan sien jou hart en siel blom net soos hierdie mooi tuin. Ons kom verseker weer kuier. Baie dankie vir jou warm hart en verwelkoming. Hierdie plek is ‘n sprokie!!

”Hy vat my na ‘n feesplek toe; hy straal van liefde vir my” Hooglied 2:4.
 
Date of Posting: 14 September 2014
Posted By: Johann & Sulandi
Wonderfully peaceful
 
Date of Posting: 08 September 2014
Posted By: Elsa & Grahame Jessop
Brilljant! Alles was net eenvoudig met soveel smaak gedoen. So baie lekker by julle gekuier
 
Date of Posting: 07 September 2014
Posted By: Alan & Levona Platt


Awards & Ratings

Lilizela Northern Cape Provincial Winner 2014; 2015; 2016; 2017; 2018
Lilizela National Winner for the Best 5 star Guest House 2015 and 2017

Lilizela Awards

Guest Feedback

Nice and tidy! Keep it up!!

Luke Lachuoa
Oct 10, 2013