28 Carrington Street, Belgravia , Kimberley, 8301 | Telephone & Fax: +27 (0)53 832 7088 | Email: info@oleander.co.za

Here are some testimonials from our guests:

What a pleasure!! One of the most professional caring B+B’s it has been our pleasure in which to reside.
 
Date of Posting: 27 October 2014
Posted By: Allan Riddell
Thailand
Beautiful, guest house, thank you!!
 
Date of Posting: 25 October 2014
Posted By: Neil, Linda, Leo Moran
Kombuistee: Baie dankie vir alles!! Geen moeite is ontsien nie. Waardeer dit.
 
Date of Posting: 25 October 2014
Posted By: Linda van Zyl
Baie dankie!! Beulah jy is “great”! Ek weet hoekom ek elke keer terugkom hierna toe!!
 
Date of Posting: 24 October 2014
Posted By: Thys & Adri Reyneke
Lovely spacious room, very friendly personnel. GREAT!!
 
Date of Posting: 22 October 2014
Posted By: Lindy & Adri
Heerlik, Rustig. Pragtige Gastehuis. Almal baie gasvry en vriendelik.
 
Date of Posting: 12 October 2014
Posted By: Paul & Denise
Sal beslis terugkom, dankie vir heerlike oornag
 
Date of Posting: 05 October 2014
Posted By: Hennings en Postimus
Dit was ‘n ongelooflike oorbly. So rustig! Dankie vir die ongelooflike gasvryheid. Ons kom weer!!!
 
Date of Posting: 05 October 2014
Posted By: Elanie & Johan Kilian
Defnetief die mees gasvrye, vriendelikste, netjiese en pragtigste huis in die Noord- Kaap keep it up!!
 
Date of Posting: 03 October 2014
Posted By: Trenley Kivedo (NHBRC)
Verbleven hier maar twee dagen, maar heb was fantastisch, gasvryheid en vriendelikheid, echt genoten. Baaje dankie
 
Date of Posting: 27 September 2014
Posted By: Agnes en Fred van Dýk
Nederland


Awards & Ratings

Lilizela Northern Cape Provincial Winner 2014; 2015; 2016; 2017; 2018
Lilizela National Winner for the Best 5 star Guest House 2015 and 2017

Lilizela Awards

Guest Feedback

n Pragtige Gastehuis met gasvrye personeel! Ons het lekker gebly! Dankie.

Koning Gesin
Dec 27, 2016